Dinsdag Padlangs Huistoe Boodskap
‘n lied geskryf deur Henry Slaughter, wat lui:
I don’t know just what I’d do if the Lord wasn’t walking by my side
When I was drifting on the sea of a despair and I was wondering if Jehovah’s up there
Jesus found me in my sinful life, he heard me praying on my knees at night
Now I’m singing this happy song because I’m happy as I go along
I don’t know just what I’d do if the Lord wasn’t walking by my side
What would I do when a tear fills my eyes
What would I do when it’s my time to die
Well, I’d be lonely, discouraged, burdened on the way
If the Lord wasn’t walking by my side every day
Namate die dae, weke, maande en jare verbygaan, word ek net meer en meer bewus van die feit dat ek die Here nodig het; dat ek Jesus nodig het. Ek weet nie wat ek sal doen as die Here nie langs my loop nie. Die Here is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rotsby wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting. Ek roep die Here aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos. (Psalm 18: 3-4)
Vandag wil ek u bemoedig met die volgende lirieke:
When trouble surrounds us and evils come.
The body grows weak and the spirit grows numb.
When these things beset us, He doesn’t forget us.
He sends down his love on the wings of a dove.
(uit die lied “on the wings of a dove” deur Bob Ferguson)
Die Here het ons nie vergeet nie en Hy sal ook nooit. Hy is by ons en sal ons nie begewe of verlaat nie. Laat ons die Here aanroep in tye van eensaamheid, wanhoop of vrees, en Hy sal ons verlos.