Kebab Resep

SKAAP VLEIS KEBABS 1 kg Skaapboud vleis125 ml Olyfolie125 ml Suurlemoensap5 ml gedroogde Roosmaryn5 ml gedroogde Tiemie5 ml gedroogde Marjolein5 ml gedroogde Kruisement5 ml gekapte knoffel250 ml droë witwyn25 ml Brandewyn2 lourier blare Metode: Sny die vleis in blokkies met vet aan. Die vet is ‘n MOÈT, anders smaak die vleis na niks. Sit vleis … Continue reading Kebab Resep