Johannes de Koning – Woord-Skatte gemyn op Tsumeb

Johannes de Koning – Woord-Skatte gemyn op Tsumeb

Wat ‘n voorreg om die kosbare Woord van God hier in ons pragtige dorp Tsumeb te verkondig. Tsumeb word geassosieer met minerale rykdom. Mag die Heilige Gees die prediking van die Skrif gebruik om die (onuitputlike) Woord-Skatte van Waarheid te ontsluit vir elkeen wat wil luister. So beleef ons die rykdom van God se genade as Hy aan ons redding uit vrye guns skenk deur vertroue op Jesus. Hiervoor moet God alleen die eer kry!

Weeksdae op Padlangs Huistoe XM om 10h00 – 11h00

Die Radio Speler speel Automaties op verskeie bladsye , as hy nie speel nie Druk op die speel knoppie hieronder en wees ingeskakel. Die volume op die radio speler is verstelbaar.  Uitsaai tye is as volg (Tans): 




Social Share Buttons

Goto Top