Padlangs Huistoe Oggend Boodskap :

If the ship of your life is tossing on the sea of strife, you need someone and if you feel so all alone and your house is not a home, you need someone.if it seems life isn’t fair and there’s no one left to share all those lonely days and nights and things just won’t turn out right;and you need someone to care and someone to just be there;you need someone. If the pressures all around keep your spirits to the ground, you need someone.and If your body is in pain and your health you can’t regain, you need someone.and If at times when you have tried with all the strength you had inside;and it seems that you have failed,remember on the cross He nailed all the bitterness and grief,to give you peace and sweet relief He is that someone that you need. I give you Jesus; He is the peace that passes all understanding;I give you Jesus; He is the perfect love that casteth out all fear;I give you Jesus; He is the water that you drink and never thirst again;I give you Jesus, my friend, I give you Jesus, He’s everything, everything you’ll ever need, Oh, I give you Jesus, my friend, I give you Jesus,

Hoe kan ek jou iets anders bied? Ek het nie veel om te bied. Ek het nie baie om te gee. Maar diep vanuit my binneste gee ek jou Jesus. Hy is immers, soos nog ‘n liedjie sê: “He is all I need, He’s all I need, Jesus is all I need.”

Jesus is steeds die weg, die waarheid en die lewe. Hy is steeds die brood van die lewe waaruit lewende water vloei. Hy is steeds die een wat gesalf is om die evangelie (goeie nuus) aan die armes te bring, om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur en die genadejaar van die Here aan te kondig.” (Sien Lukas 4:18)

Soos ‘n moeder wat haar kinders na Jesus bring, begeer ek vandag om elkeen van ons voor die Here Jesus Christus te bring en ek vertrou dat Hy Sy arms om ons sal sit, sy hande op ons sal lê en ons sal seen soos Hy die kinders geseën het in Markus 10:16.

Ek sluit graag af met die skrif uit Romeine 8:28 “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.

Social Share Buttons
Previous post Fear not my child
Next post Saterdagaand kampvuur 3 van 8 Oktober 2022

Goto Top