30 Dae Muffins

🔷2 groot eiers🔷1+1/2 Kop Suiker🔷2+1/2 Kop Meel🔷2Kop Semels🔷2+1/2t Koeksoda🔷Knippie Sout🔷1/2 t Vanilla🔷1/2 Kop Olie🔷1+1/2 Kop Melk Rosyne/neute/gekerfde gedroogde appelkose opsioneel 💠Klits eiers en suiker goed saam.💠Voeg olie by en klits goed.💠Los koeksoda in die melk op.💠Voeg alles bymekaar en klits goed.💠Bak so 20-25min by 180grade