30 Dae Muffins

30 Dae Muffins


🔷2 groot eiers
🔷1+1/2 Kop Suiker
🔷2+1/2 Kop Meel
🔷2Kop Semels
🔷2+1/2t Koeksoda
🔷Knippie Sout
🔷1/2 t Vanilla
🔷1/2 Kop Olie
🔷1+1/2 Kop Melk

Rosyne/neute/gekerfde gedroogde appelkose opsioneel

💠Klits eiers en suiker goed saam.
💠Voeg olie by en klits goed.
💠Los koeksoda in die melk op.
💠Voeg alles bymekaar en klits goed.
💠Bak so 20-25min by 180grade

Social Share Buttons

Goto Top