Mieliepasta Skottel

Mieliepasta Skottel

1 blik heelpit mielies
1 blik suiker mielies
Gesnipperde spek/ham/polonie
Kaas gerasper
1 pak spaghettie
3 Eiers
2 gekapte uie
2 gekapte tamaties
Sout en peper na smaak

Metode

Kook pasta vir 20 min. Braai uie goudbruin. Voeg bacon by en braai bruin.
Water heelpit mielies af.
Meng dan uie en spek by pasta saam met suiker mielies en heelpit mielies. Meng goed.
Klits eiers saam met helfte van die kaas en voeg by pasta gereg. Plaas in oond teen 180°C vir 30 min.
Net voor opdiening strooi res vd kaas oor..

Social Share Buttons

Goto Top