KAAS SKONS
2 Koppies Bruismeel
2 Eiers
1 Koppie Melk
1/2 k Olie
Sout
1 koppie Kaas en/of gaar ham
METODE:
Meng droë bestandele saam
Klits eiers, melk en kookolie.
Meng met droë bestandele.
Meng kaas en/of ham by.
Skep in kolwyntjie panne.
Strooi bietjie kaas oor!
Heeeeeeerlik!!