JOOS SE GUNSTELING SIMBA MAALVLEIS BOLLETJIES 1 kg Maalvleis1 pak SImba chips gekrummel350 ml vars room1 pk bruin uiesop poeierAromat chili Gooi als bymekaarMaak bolletjies in panBak in oond by 180°C vir 45 min. Social Share Buttons