Saterdagaand kampvuur met Eddie & Linda

Saterdagaand kampvuur met Eddie & Linda

Drie ure van saamkuier en luistergenot met Eddie & Linda van der Merwe! Hier deel ons mooi stories oor ons land en sy mense. Luister na die mooiste uitgesoekte musiek uit ons diskoteek!! Net vir jou! Ons deel ‘n reseppie terwyl jy om jou vuurtjie sit en woorde deel van HOOP uit God se woord of deur ateljee gaste se getuienis. 

Onthou:  Vorige programme is beskikbaar op ons POTGOOI skakel. Jou Saterdagaand-Kampvuur program word regstreeks uitgesaai op Saterdae vanaf 18H00- 21H00!




Social Share Buttons

Goto Top