Het jy ‘n program gemis?? Moenie bekommerd wees nie. Hier kan jy luister na al die vorige program opnames. Geniet dit, en deel hierdie met al jou vriende en familie.
-
Saterdagaand Kampvuur van 11 March 2023
Saterdag aand Kampvuur saam met Eddie en Linda – Luister saam vanaand via ons webwerf
-
Saterdagaand Kampvuur van 4 March 2023
Dis SATERDAG AAND KAMPVUUR saam met Eddie&Linda op Radio Padlangs-Huistoe XM.
-
Saterdagaand Kampvuur van 11 February 2023
Eddie en Linda is gereed om vanaf 6 uur tot 9 uur nm in jou Saterdagaand Kampvuur program saam met jou te kuier op Radio Padlangs HuitoeXM ! Luister aanlyn: WEET JY WAT HIERDiE IS???? Kuier/luister saam op Radio Padlangs Huistoe XM ! Ons gesels oor hierdie vreemde diertjie!
-
Saterdagaand Kampvuur 16 van 7 Januarie 2023
IS JUL GEREED????? Saterdag aand Kampvuur saam met Eddie en Linda – Ons Praat Plaaslewe vanaand. Vandag se Resep op Saterdagaand kampvuur saam met EDDIE en LINDA
-
Saterdagaand Kampvuur 15 van 31 December 2022
Saterdag Aand Kampvuur 31 Des 2022 , Ons het lekker gekuier saam met Wikus en Elna Cronje , van ons Direksie lede vanaf Bethal het kom kuier in die Kalahari,
-
Saterdagaand Kampvuur 13 van 17 December 2022
In vanaand se #SATERDAGAANDKAMPVUUR op Radio Padlangs-HuistoeXM, kuier JOHNEY OWOSEB van Okahandja saam met Eddie en Linda! Onthou ons afspraak 6 uur nm tot 9 uur!
-
Saterdagaand Kampvuur 12 van 10 December 2022
Saterdag Aand Kampvuur saam met Eddie en Linda , om 17h30 vir 18h00 gaan wees met skop (Beat) . Gaste in die Ateljee Vanaand , Andre van Tonder en Hottie Boshoff.
-
Saterdagaand Kampvuur 11 van 3 December 2022
Ons gaste: Ds Japie van Vuuren en John Lucas wat gesels oor die Visrivier Canyon.Mooi musiek van toeka tot nou. Loer op ons webblad vir jou somerslaai resepte vir die vakansie Vandag se Resep op Saterdagaand kampvuur saam met EDDIE en LINDA
-
Saterdagaand Kampvuur 10 van 26 November 2022
Onthou jou kuiertyd op Radio Padlangs-Huistoe XM om 18H00-21H00 Ons kuier ook saam met KOBUS BOTHMA in die AUSSENKEHR VALLEI langs die Oranje rivier . Kobus gesels oor die druiwe boerdery en die ontwilkeling by Aussenkehr. Vandag se Resep op Saterdagaand kampvuur saam met EDDIE en LINDA
-
Saterdagaand Kampvuur 9 van 19 November 2022
Wees ingeskakel vanaand op die klankgolwe van RADIO PADLANGS-HUISTOE XM met Saterdagaand Kampvuur van 18H00-21H00 saam met Eddie & Linda Geniet 3 ure se saamkuier met musiek van toeka tot nou. Andrew en Sontie Hattingh van Ellisras (Lephalale) kuier saam en Oom Gertjie Gertse van Gertjieslaagte vertel sý storie! Moenie dit misloop nie!