Geestelike Pitkos aangebied deur Omroepers van die Stasie ! Geskryf , per klank greep of Video.

Die huwelik
2:02
Mat 19:6 sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan …
die wil van die Vader
2:18
Joh 5:30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en …
Die koste om Jesus te volg
1:52
Luk 14:25 En groot menigtes het saam met Hom gegaan, en Hy het Hom …
Soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome
1:43
Psa 1:1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die …
Wedergeboorte
1:57
Joh 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir …
'n verhouding met God
2:47
Php 4:6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles …

Page 1 of 18

  • SIT VANOGGEND NET JOU HAND IN DIE HAND VAN JESUS EN VOLG HOM !!
    Padlangs Dagstukkie —- Thomas Andrew Dorsey het die Lied geskryf “When my way groweth drear Precious Lord, linger near When my light is almost gone Hear my cry, hear my call Hold my hand lest I fall Take my hand, precious Lord Lead me on Precious Lord, take my hand Lead me on, let me […]
  • Laat ons standvastig bly in God
    PADLANGS DAGSTUKKIE Toe hulle dan vasgebreek het, sê Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My meer lief as hulle? Hy sê vir Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Wei my lammers. Hy sê die tweede keer vir hom: Simon, seun van Jona, het jy […]
  • Aan alle dissipels
    Padlangs Dagstukkie Aan alle dissipels. Wat is ‘n dissipel? ‘n Dissipel is ‘n Wedergebore, Gedoop in water, Heilige Gees vervulde Kind van God, wat Sy of Haar Gawes en Vrugte van die Gees gebruik om die Koninkryk van GOD te verbeter, Nadat God geroep het na Dissipleskap, het ek dikwels gedink oor wat God van […]
  • Is daar enigiets onmoontlik vir die Here?
    Padlangs Dagstukkie “Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoonlik?” (Jeremia 32:27 – Nuwe Afrikaanse Vertaling) Die Israeliete was in slawerny. God het tien plae gebruik om hulle te red en daarna het Hy die see vir hul oopgemaak sodat hul daardeur kon loop. (Eksodus 8-12 en 14) Toe […]
  • Ons kan ons vertroue in die Here plaas
    Padlangs Dagstukkie Was dit Dawid wat Goliat verslaan het of Moses wat die see oopgekloof het? Was dit Josua of die geraas van die Israeliete wat Jerigo se mure laat val het? Was dit Petrus wat genees het of Paulus wat gered het? Dawid stel dit aan Koning Saul in 1 Samuel 17:37: “ Die […]
  • Sou jy vandag besluit om Jesus weer eerste te stel
    Padlangs Dagstukkie Kom ons kyk na Simon Petrus. Hy is deur Jesus self geroep. Hy het ‘n verhouding met Jesus gehad. Hy het saam met Jesus geloop. Hy het die grootheid, die liefde en genade van God deur Jesus ervaar. En tog verraai hy vir Jesus, tog ontken hy dat hy Jesus ken. Jesus kon […]
  • Trek ons nader aan U
    Padlangs Dagstukkie Terwyl ek deur die Evangelies blaai sien ek hoe Jesus Homself op bonatuurlike maniere aan ons openbaar. Ek sien dat Jesus dooies opwek. (Lukas 7: 11-17, Johannes 11: 1-44) Ek sien dat Hy siekes genees. (Lukas 5: 12-14, Mattheus 9: 27-31) Ek sien hoe hy besetenes bevry. (Markus 5: 1-15, Mattheus 9: 32-33) […]
  • Christus gee krag
    Padlangs Dagstukkie Daar word vertel dat Colbert Croft en sy vrou, Joyce, deur ‘n besonder moeilike tyd gegaan het. Gedurend 1974 het hul, hul ergste storms en donkerste dae, in die gesig gestaar. Hulle het nêrens gehad om te gaan, nêrens om heen te draai. Hul het gevoel dat hul nie verder kan gaan. Hul […]
  • “I don’t know about tomorrow”
    Padlangs Dagstukkie Die Sangvers van die liedjie “I don’t know about tomorrow” deur Ira Stanhill lui: “Ek weet nie van môre nie, dit lyk nie of ek verstaan nie, maar ek weet wie môre hou, en ek weet Hy hou my hand vas. .” Elvis Presley het eenkeer gesing: Ek weet nie wat ek sou […]
  • Moenie langer wag nie!
    “Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.” Maar helaas, hierdie seën is maar net woorde aan die teruggevalle, verharde of onberouvolle siel. Terwyl ek gebid het, het die […]
Social Share Buttons

Goto Top