Kaas & Bacon Skons

KAAS SKONS 2 Koppies Bruismeel2 Eiers1 Koppie Melk1/2 k OlieSout1 koppie Kaas en/of gaar ham METODE: Meng droë bestandele saamKlits eiers, melk en kookolie.Meng met droë bestandele.Meng kaas en/of ham by.Skep in kolwyntjie panne.Strooi bietjie kaas oor! Heeeeeeerlik!!