PREI & AARTAPPELSOP (Barbara/Kos vir Kampeerders/Kaalvoet/Barefoot Chef) 25 g (27 ml) botter 3 preie, gesny 1 selderystok, gekap 1 knoffelhuisie, fyngekap 2 aartappels, geskil en in klein blokkies gesny 500 ml hoender-aftreksel 125 ml room sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 5 gekapte grasuie, vir garnering MAAK SO: Smelt die botter in ’n kastrol. Sit … Continue reading Kampvuur Winter Sop Resepte
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed