Saterdagaand Kampvuur van 2 September 2023 Drie ure van saamkuier en luistergenot met Eddie & Linda van der Merwe! Hier deel ons mooi stories oor ons land en sy mense. Luister...