Optredes Kalender

Optredes Kalender

Hier kan u van Eddie & Linda en Padlangs se Omroepers se bewegings bewus word . Waar tree hul volgende op ?

5 April 2023

Gaan Groet vir Eddie en Linda vandag in Usakos by die Opening van die Nuwe Koffie Huis in USAKOS Hoofstraat , Na JOU Smaak Koffie Huis . Eddie en Linda tree daar op van 8 am tot 12 https://hentiesbaai.buzz/na-jou-smaak-koffie-huis

8 April 2023

Eddie & Linda van Padlangs Huistoe XM tree Saterdag die 8st April 2023 op by HomeCorp Swakopmund op die hoek van Schlachter Straat & Mandume Ya Ndenufayo Straat , vanaf 8 am tot 12 . https://swakopmund.buzz/homecorp/

Social Share Buttons

Goto Top