Padlangs se Superster verjaar vandag. Baie Geluk aan Linda Van der Merwe met die herdenking van jou geboorte dag. mag jy erg bederf word vandag.
Drie ure van saamkuier en luistergenot met Eddie & Linda van der Merwe! Hier deel ons mooi stories oor ons land en sy mense. Luister na die mooiste uitgesoekte musiek uit ons diskoteek!! Net vir jou!