Saterdagaand Kampvuur 15 van 31 December 2022 Saterdag Aand Kampvuur 31 Des 2022 , Ons het lekker gekuier saam met Wikus en Elna Cronje , van ons Direksie lede vanaf Bethal het...
Jesus van Nasaret is ook Jesus van Golgota. Padlangs Dagstukkie Ek hoor dikwels gesprekke en boodskappe oor die bloed. Maar, dit wil voorkom asof ons ‘n nuwe bewondering gekry het vir die bloed...