Onthou ons SATERDAGAAND KAMPVUUR Program op Radio Padlangs-Huistoe XM om 6 uur namiddag saam net Eddie &’ Linda.
JOHANNA PUDAR is ons luisteraar vir die maand (Oktober).Kom luister haar storie!
Ons het gaan inloer by oom Nic Maritz van Plaas Glave in Stampriet-Aranos distrik. Hy stap trug in tyd en gesels oor die ontstaan van Stampriet en akwavir!
Daarna het ons gaan tee drink by Willem en Liné de Jager op die plaas Kameelboom. Hulle het n mooi getuienis!




