Is jy gereed vir 3 ure se luister genot op Radio Padlangs-Huistoe XM in jou Saterdagaand kampvuur program saam met Eddie & Linda?
6 uur nm tot 9 uur
Ons gaste in die ateljee: Paul Kotze. Hy gesels oor die Persopis bome in die Kalahari en groot voordele van diรจ boom.
Daleen Agenbag van SPAR HENTIESBAAI deel hul goeie nuus vir Hentiesbaaiers en vakansiegangers!