Onthou ons SATERDAGAAND KAMPVUUR Program op Radio Padlangs-Huistoe XM om 6 uur namiddag saam net Eddie &’ Linda.
JOHANNA PUDAR is ons luisteraar vir die maand (Oktober).Kom luister haar storie!
Ons het gaan inloer by oom Nic Maritz van Plaas Glave in Stampriet-Aranos distrik. Hy stap trug in tyd en gesels oor die ontstaan van Stampriet en akwavir!
Daarna het ons gaan tee drink by Willem en LinΓ© de Jager op die plaas Kameelboom. Hulle het n mooi getuienis!