Psa 139:23 Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes;

Psa 139:24 en kyk of daar by my ‘n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

Jer 17:10 Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.


Social Share Buttons

Goto Top