‘n Pa het sy seun voorberei op die lewe. Geleer boer, geleer om sy man te staan. Tawwe seun grootgemaak…maar nou is die seun siek, hy lê op sterwe.