Die Gevoel Van hopeloosheid

Mar 5:39 En toe Hy binnegaan, sê Hy vir hulle: Waarom gaan julle so te kere en ween julle? Die kind is nie dood nie, maar slaap.

1Co 6:9 Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie?

1Co 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.


Social Share Buttons

Goto Top