Is Jy Honger Vir Die Waarheid

Pro 15:14 Die hart van die verstandige soek na kennis, maar die mond van die dwase gaan met sotheid om.

Pro 15:15 Al die dae van die bedrukte is sleg, maar die vrolike van hart het gedurigdeur fees.

Pro 15:16 Liewer ‘n bietjie in die vrees van die HERE, as ‘n groot skat en onrus daarby.


Social Share Buttons

Goto Top