Sy koms is voor die deur..! GESEËNDE SONDAG VIR JOU!..Geseënd is elkeen van jul wat aan JESUS behoort en HOM VOLG! Sy koms is voor die deur..! Halleluja Maranatha!
Begrawe My In Die Beeskraal – Eddie van der Merwe 'n Pa het sy seun voorberei op die lewe. Geleer boer, geleer om sy man te staan. Tawwe seun grootgemaak...maar nou is die seun siek,...