Hier kan jy na Eddie & Linda se musiek videos en PITKOS videos kyk! Deurentyd sal daar nuwe videos opgelaai word, Dit is ons gebed dat jy geseend sal wees deur elke woord en lied!

153 video(s) found
Wat lekker is, is later nie meer lekker nie
2:16
1Jn 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die …
Keuses wat jy maak bepaal jou lewe
2:04
Deu 30:19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; …
duiwel loop rond soos 'n brullende leeu
1:41
1Pe 5:8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, …
Duiwel is 'n leuen
2:08
Joh 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle …
Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes
1:41
Joh 10:10 Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek …
Die huwelik
2:02
Mat 19:6 sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan …
die wil van die Vader
2:18
Joh 5:30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en …
Die koste om Jesus te volg
1:52
Luk 14:25 En groot menigtes het saam met Hom gegaan, en Hy het Hom …
Soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome
1:43
Psa 1:1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die …
Wedergeboorte
1:57
Joh 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir …

Page 3 of 16

Social Share Buttons

Goto Top