Gaan onder hulle uit en sonder julle af:

2 Korintiërs 6:17-18

2Korintiërs 6:17 Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem;
2Korintiërs 6:18 en Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.


Social Share Buttons

Goto Top