Het Jy Al Ware Geluk Gevind?

Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!

Ecc 2:26 Want aan ‘n mens wat welgevallig is voor sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan te gee aan een wat welgevallig is voor die aangesig van God. Ook dit is tevergeefs en ‘n gejaag na wind.

Pro 10:28 Die verwagting van die regverdiges is vreugde, maar die hoop van die goddelose vergaan.


Social Share Buttons

Goto Top