Waar sal jy jou oë oopmaak na die Dood?

Mat 6:19 Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;

Mat 6:20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;

Mat 6:21 want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

Maak seker jy stap ‘n pad saam met die Here en is Heilige Gees vervul en gereed om Hemel toe te gaan.

 


Social Share Buttons

Goto Top