As ons kan vergewe, sal God ons vergewe

Die Onse Vader

Mat 6:9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;
Mat 6:10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
Mat 6:11 gee ons vandag ons daaglikse brood;
Mat 6:12 en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
Mat 6:13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.


Social Share Buttons

Goto Top