God se Kinders

Gal 3:26 Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;

Rom 8:14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.

Isa 44:3 Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge.

 


Social Share Buttons

Goto Top