Moenie ophou saai nie

Gal 6:8 Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.

Mat 13:4 en terwyl hy saai, val ‘n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet.

Luk 8:5 ‘n Saaier het uitgegaan om sy saad te saai; en toe hy saai, val ‘n deel langs die pad en is vertrap, en die voëls van die hemel het dit opgeëet.


Social Share Buttons

Goto Top