Bly in My Soos Ek In Julle

Luk 13:7 Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. Waarvoor maak hy die grond nog onvrugbaar?
Luk 13:8 Maar hy antwoord en sê vir hom: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan totdat ek om hom gespit en mis gegooi het.
Luk 13:9 As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, dan kan u hom anderjaar uitkap.


Social Share Buttons

Goto Top