Deur Die Vrug Ken Jy Die Boom

Mar 11:12 En die volgende dag, onderwyl hulle uit Betánië gaan, het Hy honger gehad;

Mar 11:13 en toe Hy op ‘n afstand ‘n vyeboom met blare sien, het Hy daarheen gegaan in die hoop om iets daaraan te vind; en toe Hy daarby kom, vind Hy niks as blare nie, want dit was nie die tyd van vye nie.

Mar 11:14 En Jesus spreek en sê vir hom: Laat niemand ooit in der ewigheid van jou ‘n vrug eet nie! En sy dissipels het dit gehoor.

Mat 3:8 Dra dan vrugte wat by die bekering pas.

Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.


Social Share Buttons

Goto Top