Die huwelik

Mat 19:6 sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

Eph 4:2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

Eph 4:3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.

Pro 30:18 Drie is dit wat vir my te wonderbaar is, ja, vier wat ek nie begryp nie:

Pro 30:19 die weg van die arend in die lug, die weg van ‘n slang oor ‘n rots, die weg van ‘n skip in die hart van die see, en die weg van ‘n man by ‘n maagd.


Social Share Buttons

Goto Top