Die Lewe is in Jesus se hande

Psa 31:15 My tye is in u hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers.
Psa 31:16 Laat u aangesig skyn oor u kneg, verlos my deur u goedertierenheid.
Psa 31:17 HERE, laat my nie beskaamd staan nie, want ek roep U aan; laat die goddelose beskaamd staan, laat hulle verstom in die doderyk!


Social Share Buttons

Goto Top