Here toets my en reinig my siel

Psa 51:10 – Skep vir my ‘n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ‘n vaste gees.

1Jn 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.

Mat 10:8 Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.


Social Share Buttons

Goto Top