Jesus het gekom vir almal

Joh 18:37 Pilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog ‘n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek ‘n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na my stem.

Mat 4:19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.

Joh 12:44 En Jesus het uitgeroep en gesê: Wie in My glo, glo nie in My nie, maar in Hom wat My gestuur het.


Social Share Buttons

Goto Top