Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak nie,

Mat 6:19 Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;

Mat 6:20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;

Mat 6:21 want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.


Social Share Buttons

Goto Top