Salig is die sagmoediges,

Salig is die sagmoediges,
Mat 5:5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Mat 5:7 Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

Salig is die wat treur

Salig is die wat treur
Mat 5:4 Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Rev 21:4 En God sal al die trane van hulle oë afvee, en...

Ken Hom in al jou weë

Ken Hom in al jou weë
Pro 3:6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. Psa 119:105 1Noen. U woord is ‘n lamp vir my voet...

Slegte geselskap verwoes goeie sedes

Slegte geselskap verwoes goeie sedes
2Co 6:14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die...

Lig op julle hande na God

Lig op  julle hande na God
Psa 119:48 en my hande ophef na u gebooie wat ek liefhet, en u insettinge oordink. 1Ti 2:8 Ek wil dan hê dat die manne...

Goto Top