Salig is die wat rein van hart is

Mat 5:8 Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.

Psa 12:6 (12:7) Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in ‘n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal.

2Co 7:1 Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.


Social Share Buttons

Goto Top