Slegte geselskap verwoes goeie sedes

2Co 6:14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?

1Co 15:33 Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.

1Jn 2:15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.


Social Share Buttons

Goto Top