God gee my die krag vir vandag Jos 1:9 Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is...
Bring dit na die kruis Luk 9:23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en...
God se Kinders Gal 3:26 Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; Rom 8:14 Want almal wat deur die Gees van God...
Moenie ophou saai nie Gal 6:8 Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees...
Moenie met God se genade speel nie Jas 1:14 Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok word. Jas 1:15 Daarna, as die begeerlikheid ontvang het, baar...
Vandag is môre se gister Jasmes 1:17 Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering...
Die Bron Van My Krag Exo 15:2 Die HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. Hy is my God, Hom sal ek roem;...
Volhard tot die einde toe Mat 24:13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. Heb 12:1 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies...
Hou jou oë op die merke Heb 12:2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra...
‘n Wedloop Het Reëls Psa 103:19 Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles. Psa 103:20 Loof die HERE, sy engele, kragtige...