Reinig Jou Siel

Psa 51:2 – Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.

1John 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

Heb 10:22 laat ons toetree met ‘n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van ‘n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water.


Social Share Buttons

Goto Top